top of page

Die Kitsreken-reeks is ontwikkel om deur middel van oefeninge leerders se kernvaardighede in wiskunde te help verbeter en konsolideer. Die nuwe uitgawe is gegrond op die KABV en volg die kurrikulum week vir week. Die oefeninge volg mekaar trapsgewys.


Die vlak is gepas om leerders maklik te help oefen en hersien, terwyl ekstra aanlyn aktiwiteite hulle belangstelling verder prikkel.


Vir leerders is die Kitsreken-reeks 'n prettige, maklike manier om selfstandig te werk en hul vordering te toets.


Vir onderwysers wat 'n helder begrip van wiskunde moet hê, is dit 'n onmisbare hulpbron tot selfversekerdheid in die klas

Platinum Kitsreken Pearson - Graad 4

SKU: 9780636165106
R110.00Price
Quantity

    Get In Touch

    Airway Road, 141 Earl's Court Lifestyle Estate, Heather Park, George, Western Cape

    info@kallyvillestationers.co.za

    0798925402

    • KallyVille Stationers Facebook Page
    • KallyVille Stationers Instagram
    • KallyVille Stationers YouTube Channel

    Send us a message
    and we’ll get back to you shortly.

    Thanks for submitting!

    bottom of page